Monday, July 6, 2009

Die Mooie Koue NZ

Ons het party oggende tot -7C


Dis so koud tot die spinnerakke het gevries




Kyk net hoe hang die mis op die horison






Sonsopkoms





Ons eerste ryp













NZ Braai saam vriende

Daleen Landi Thea en Cilla
Gert Moela Hekkie en Japie




Japie en Landi



Daleen

Gert, Japie en Yolandi



Dankie julle dit was 'n baie lekker kuier gewees. Dit is mense soos julle wat ons nuwe lewe hier in NZ soveel makliker gemaak het. Ons wardeer jul vriendskap so baie!


Girls







Kyk net hoe stout lyk daai twee gesiggies.... Maar ai hul is my twee prinsessies