Monday, July 6, 2009

NZ Braai saam vriende

Daleen Landi Thea en Cilla
Gert Moela Hekkie en Japie




Japie en Landi



Daleen

Gert, Japie en Yolandi



Dankie julle dit was 'n baie lekker kuier gewees. Dit is mense soos julle wat ons nuwe lewe hier in NZ soveel makliker gemaak het. Ons wardeer jul vriendskap so baie!


1 comment:

  1. Hoe lus is ek vir daai koue hoor!!!! Ek is nou mooi goed keelvol vir die hitte die kant.

    Julle moet geniet.

    ReplyDelete