Monday, July 6, 2009

Die Mooie Koue NZ

Ons het party oggende tot -7C


Dis so koud tot die spinnerakke het gevries




Kyk net hoe hang die mis op die horison






Sonsopkoms





Ons eerste ryp













1 comment: